whahoo! 1983 from Uppington (8 SAI) home to Pretoria, for 7 days pass before leaving for Wambo land! 2up we left 17h00 and arrived around 5 in the morning, in the middle of winter!
Fantastic bike!
@ Kees en ek dink daaraan om die Sani pas te gaan ry vroeg in Januarie. Sani is die trip se missie, maar ons wil soveel grond en mooi landskappe doen oppad soontoe en terug. die begin punt sal waarskynlik Van Wyks Dorp wees en die eindpunt Stilbaai.
Hoe sou julle manne wat ken dit gedoen het...
Yip Die Kleinrivier Lagoon en Berge naby Hermanus het daai kotrapsie baie mooi gevang, ek hou ook baie van die hoek wat die drone jou afneem! Baie oulik!