Recent content by suurvlakte

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. suurvlakte

    Jonway Bashan 250cc

    Geniet julle braai dag more. Ek sal aan julle dink as ek my eerste koffie langs die pad maak. Mooi Loop
  2. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    Maak so. Sal laat weet hoe het dit gegaan. Ek vat die slag n pal van my saam.
  3. suurvlakte

    Jonway Bashan 250cc

    Grappa I like that . Will try it next time
  4. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    The Rock ek hou van jou nuwe fiets . Geniet en mooi loop. Woensdag gaan ons weer ry besig om te pak. En vroulief dink ek gaan Rusland toe met al my goed wat ek wil saamvat. :biggrin:
  5. suurvlakte

    Jonway Bashan 250cc

    Wel ek het n Eurotrac en gaan alweer op n trip . Die Chinas is glad nie sleg nie . Kyk net mooi na hom.
  6. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    Wel kom ons kyk of hier nog iemand leef op die topic. Ons beplan om weer die china bikes uit die stof te trek, afstof, vol petrol maak en die lang pad vat. Maar in die Wes - Kaap is dit nog koud en n bietjie nat
  7. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    Van Ceres tot in Calvinia ry ek so 8lt uit.n Mens begin te toer as jy by die huis weg trek. Niks pla nie en jy geniet net die omgewing.Want jaag kan jy tog nie. Ek gaan n nuwe papsak kry en dan begin toetse doen
  8. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    Kyk as n mens nie gaan probeer nie , dan gaan jy nooit weet nie. En jy kan dit oprol as dit leeg is. Een van my kanne het heel pad gelek .Nou is dit op die ashoop.
  9. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    Kyk om die petrol in te kry moet jy baie versigtig wees.En ek bedoel dit. Want jy moet eers die sak leeg drink.Dan werk jy soos volg, haal dit uit die box en dan sal jy sien die kraan sit eintlik in n groot plastiese plug.Ek weet nie wat jy dit anders kan noem nie. Dan vat jy n eet lepel en druk...
  10. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    Spring teveel onder jou kop rond n ou val baie maklik af van n wynsak
  11. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    Mega pix Wat ek gedoen het was om sommer na die china winkel in die dorp te gaan. En daar twee goed rugsakkies tekoop en agter oor die bike se saal te gooi. En met elke trip maak ek veranderings soos dit my pas. Kyk ek het nie verniet n ouma gehad wat gese het elke man moet sy eie knope kan...
  12. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    My water 2lt in elke saalsak en die petrol is in n 6lt kan wat ek dan vas maak op my sal teen aan die topbox.Sal kyk vir n foto
  13. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    Ek weet ek vat n kans om met so n klein bike daai afgelee plekke te ry. Maar ek vat n baie berekende kans. My vrou pak vir my n mooi eerste hulpsakke met alles wat n mens kan dink. Van verbande tot malaria pille.Dan vat ek altud 6 lt brandstof en 6 lt water saam as ek dit nie nodig kry nie kan...
  14. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    By die Wimpy stop ek vir ontbyt.Maar soos ek nader aan Wimpy sien ek net die klomp BMW's. Man maar hulle blink jy kan sien hulle het nog nooit grondpad gery nie of bitter min. Nou voel ek half skaam om my China hier naby te parkeer, maar ek skep moed en gaan sit in die Wimpy en bestel my ete...
  15. suurvlakte

    Gomoto, Xgjao, Loncin, Jonway, Big Boy, Lifan, etc

    Hierdie foto's is van my Nambie trip.Dit is daar by Sendelingsdrif en oppad Aus toe.
Top