Fok dude, ek sien nou eers jy het ook 'n STEN gekoop.
Ja wat, ek het maar fokken kliphard vas gebyt om die scoot te kan hou. Ek het my kinders se kos budget gesny en dit in die scoot in gegooi :pot:
Anyway, ja, Ierland is nie exactly DS riding heaven nie, maar ek het die hele Europa op my...