Moenie Schalk! Jy gaan jammer wees. Die TVS is die enigste Indiese fiets wat Puzey inbring en beter kwaliteit as die Chinese fietse wat die Puzey eintlik is. Die XTR300 is eintlik Loncin. Ons het een hier by ons in die workshop wat op grondpad gebruik op die plaas en hy is f^R%$ed.