Recent content by Tankwa

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    My new white KTM 990R

    yes Tankwa,jy weet mos hierdie tyd van die jaar raak ek ledig,jy moet praat....sit solank die charger op. Ek was nie deel van daai groep wat jy by Touws gekry het nie. Verder sal ek sien as ek ledig is die naweek dan praat ek met jou. Ek bel jou !
  2. T

    My new white KTM 990R

    Was n R wat ingedraai het by garage. Gelyk of die res vanaf hotel gekom het. Wou stop, ma was op pad Beaufort toe met moerse babbelaas. Nie kans gesien nie.
  3. T

    My new white KTM 990R

    Kom ry die ding die naweek met n quad of kom se net hallo. Sal jou verduidelik om by my uit te kom met bike. Baie maklik. https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=109687.msg2135618#new
  4. T

    My new white KTM 990R

    Lyk kwaai Danie.Wonder of hy ook so maklik op sy agterwiel kan kom met daai s sprocket. Nou wanneer ry ons ?? Was jy deel van daai span KTM's wat ek Saterdag oggend by Towsrivier gekry het. Wonder of Seeduiwel nie by was nie. Was hoeka CCD KTM. Laat weet jong. Ek sal my bike moet jumpstart.
  5. T

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    Ai Faan, maar dis seker dan reg so, Ou Henk Kearney sou jou ook weer wou raakloop. Ai Stoffel, dit sou nou lekr gewees het. Sal darem graag weer vir ou Henk ook wil sien. Ek klim sommer ini bakkie en join julle Vrydag-aand.
  6. T

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    Naamlys 1. Mof. Kop          PAID 2. Hinksding Kop  As dit kom reen sal ek betaal 3. Blinkes            PAID 4. Heimer. A+Kop PAID 5. DirtyHarry 6. Buff's buddy 7. Staaldraad 8. Weskus 9.  Buff                  S  PAID 10.  JC          A+Kop      PAID 11.  Luther 12.  Mev Luther 13. ...
  7. T

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    Naamlys 1. Mof 2. Hinksding 3. Blinkes 4. Heimer 5. DirtyHarry 6. Maya 7. Tau 8. Weskus 9. Ondier (voorlopig) 10. JC 11. Luther + Mev Luther 12. Carrol 13. 14. Pote, voorlopig... dankie tog ek is nie no.13 nie, met my geluk sal ek almal se trip net kom opf@k 15. Tankwa (thanks Pote)
  8. T

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    Naamlys 1. Mof 2. Hinksding 3. Blinkes 4. Heimer 5. DirtyHarry 6. Maya 7. Tau 8. Weskus 9. Ondier (voorlopig) 10. JC 11. Luther 12. Carrol 13. Tankwa
  9. T

    WC Bash - Moordenaars Karoo

    Thanks Pete en die Mafia ! Was lekker Thanks Rickus-hulle vir lekker trippie Saterdag en die babbelaas, bly om te sien julle is veilig terug.
  10. T

    KTM 990/950 Bash...get together.....

    Klink lekker - sal uitkyk vir datum.  :thumleft:
  11. T

    Payments - WC Bash 30th March Laingsburg/Moordenaars Karoo

    Het betaal, en mail vir jou gestuur.
  12. T

    SC-GARDEN ROUTE RIDERS: Buffelspoort Ride, 9-11 of March.

    Ha haaa ............... nee my vriend ............... nie met n bike nie ............... en met n 4x4 ook net saam met n man wat die kloof ken, anders gaan jy versuip  ;) Jis Oom F, sien my ou pel Christie v Z was ook saam met julle. Lyk of dit baie lekker was
  13. T

    WC Bash - Entrants Show of Hands..30th March 2012

    1) Heimer 2) Chinapete 3) Tyron 4) Hayleyscomet 5) Superten 6) Weskus 7) Edgy 8 ) Throttle Jockey 9) Mof 10) Stoetie 11) Bergie 12) jupiter 13) Freak 14) Mapsource 15) R-O-V-Rat 16) Louwtjie 17) Rickus 18) Ball and Chain 19) K L R 20) Pullaway 21) Ouman 22) Buff 23) Drazil 24) Tengai 25)...
  14. T

    No KTM spares : Voice your experience

    I Deal with KTM CT and no issues on any one of my bikes.  :thumleft:
  15. T

    STOETIE does Middelpos.

    Daar mag dalk nog 'n gat in die bar se dak wees. :peepwall: :biggrin: Het dit soo, maar smaak my dis maar n ou kleintjie.  :ricky:
Top