Dankie vir al die reëlings @Heimer !!!!
Dankie aan @michnus vir die lekker pryse.
Dankie an Christo en Annie vir ordentlike kos en uitsekende geriewe.
Was lekker om al die manne te sien. Ou Weskus het vir my nuwe paaie Saterdag gewys, ek het nie besef julle Suid Kaap manne het soveel roetes...