Tom, die CAT sit onder die fiets se sump. As jy net slip-on aangesit het, is die CAT nog daar. Dis 'n verdikking in die exhaust wat hulle oopsny, CAT uithaal en weer toe weld. Welding nou nie die mooiste wat ek al gesien het nie, maar sit onder die fiets so jy sien dit nie tensy jy daarvoor kyk...