Opsoek na die knip van n leatt neck brace, het knip verloor tydens n trip. Leatt maak nie meer parte vir die ou braces nie en kan nie help. Iemand dalk n ou stukkende brace wat dalk nog n knip aan het?
Kan iemand my help met die waarde van die bike, ek moet iemand help om die bike te verkoop maar het geen idee wat bike werd is nie. Details is
2022 Yamaha 350 Grizzly.