Recent content by troskie3

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    WANTED - Universal GPS Holder.

    yup, @vt is spot on, you can get them at WOA, around the R300 mark if memory serves...
  2. T

    swop? advice?! HELP?!

    nicobie, prys was R850 gewees by uthuli in randburg, 011 794 9848... dit het bietjie langer gevat as beplan, maar dis omdat daar "unforseen" probleme was. op die ou einde het ek 3 dae gewag vir die sitplek, en die werksmanskap is rerig puik!
  3. T

    swop? advice?! HELP?!

    net 'n vinnige dankie, ADV, ek't jou advies gevolg, 'n plek in randburg gekry wat baie netjiese werk doen! seat is nou opgebou en oorgetrek, en lyk sommer spiggerish!
  4. T

    swop? advice?! HELP?!

    pm sent... wie van julle weet of 'n '06 en 'n '12 die selfde seat mounts het? is die seats inter-changeable? dankie DIE VARK vir jou advies.
  5. T

    swop? advice?! HELP?!

    klink vir my na 'n plan daai! nou soek ek iemand wat van 'n plek weet wat hom sal oortrek?
  6. T

    swop? advice?! HELP?!

    kan seker gedoen word, ek't nog net nie gesien dat mense so maak nie...?
  7. T

    swop? advice?! HELP?!

    howzit guys, i've currently got a shaved seat on my bike ('06 R1200 GSA), problem being that i'm 6'7" in my socks... even set on the higher setting i still sit very low (compared to other GS's), so... i was asking around to find anybody who's had their seats built up and re-covered, where they...
  8. T

    dagse kerels...

    ek's al 'n ruk lank bedrywig met pad bikes, maar het eers omlangs die lig gesien en vir my 'n DS gekoop! tans in johannesburg, vars uit pretoria uit, sien uit om te gesels en te deel.
Top