Recent content by Valiant

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. V

    Shaft Oil Seal, part no: 93102-70004-00

    Dankie Duster. Is seker maar al opsie. Weet net nie waar die agente aan daai prys kom nie. Die 85mm seel kos R30 - R40 en is identies behalwe vir die 1mm groter. 'Stealership"!! :angry7: :angry7:
  2. V

    Shaft Oil Seal, part no: 93102-70004-00

    Weet enige iemand of jy die "shaft oil seal" pirate te koop kry? Dis `n 84mm seel. Jy kry n 85mm seel, maar die 84 lyk my net by agente teen R296 Het uit haastigheid en onkunde die nuwe seel opgeneek en diff lek nodsteeds! :angry9: :BangHead: :BangHead:
  3. V

    650 Dakar For sale - 2004 model - R44000

    Bike is in mint condition with FSH. Extras include: BMW Topbox. BMW Side panniers & pannier brackets. BMW Tankbag with tankbag cover. Center stand. Orange headlight protector. Touring screen. Toolkit. 3 x original keys. 12V power plug for charger OR GPS. NO ABS & heated grips, less things that...
  4. V

    Looking for Kick tsarter and side cover for XR 600 R

    Posting on behalf of friend: 1995 Model as in pic, needs kick starter and right hand side gearbox side cover. If anyone can help please contact him. Eugene [email protected] 078 247 9210
  5. V

    2010 KTM 990 ADVENTURE (Sold)

    Sies, maar sy is mooi!! Sterkte met die verkoop, hoop sy kry n goeie huis  :drif:
  6. V

    Why so many Super Tens for sale?

    Nee wat ou Jakkals, dis al daai ekstra kakies wat kan breek, vir wat wil jy nou weet van die presure, wat het jy op al jou vorige fietse gedoen? :pot:
  7. V

    2009 Yamaha XT660Z Tenere for sale SOLD

    Goeie prys, hy behoort vinnig te gaan :thumleft:
  8. V

    For Sale : BMW 2011 GS ADV "Anniversary Colors". Bargain... SOLD!

    Eendag as ek die lotto gewen het!! Hoop hy kry n goeie huis :thumleft:
  9. V

    PGO 125 G-Max Scooter (SOLD)

    Daai scoot is f*kn mooi opgepas :o
  10. V

    Zumo 390

    Ai tog! Dis reg, dankie :thumleft:
  11. V

    Zumo 390

  12. V

    2012 Yamaha XT 1200 Super Ten for sale

    :drif: :drif: :drif: :drif: Hoop sy kry `n goeie huis !!
  13. V

    I'm coming home!

    Jy`s reg, hulle het hom die "Dodge Valiant Duster genoem. :thumleft:
  14. V

    I'm coming home!

    20ste lyk die weer al beter in George, katte en honde gereën hier. Laat weet waar in George. Haal my hoed af vir jou, well done !  :thumleft:
  15. V

    Dakar for sale

    Dankie.  :thumleft:
Top