Recent content by Walletjies

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    Who are the riding couples?

    Walletjies & Mrs. Walletjies (Pillion) 35 000 km in three years, including 6 700 km in 17 days around country.
  2. W

    Cape Endurance Rally - 15 March 2014

    Hope we will have a good turnout this year again! We are looking forward to it, would be interesting to see who we are up against.
  3. W

    Biker down in Oudtshoorn

    https://www.oudtshoorncourant.com/news.aspx?id=71194&h=Opvolg:-Seun-sterf-tragies-in-ongeluk My suster bly op Oudtshoorn. Die tragedie raak die hele dorp. Haar eie seun is sewentien en ry motorfiets. Sy kan nie rustig raak wanneer hy op die motorfiets by die huis wegry nie. Sent from my...
  4. W

    Wanted: Zumo 500 casing

    Dankie Frans, epos na jou Gmail gestuur. Sent from my GT-P7500 using Tapatalk 4
  5. W

    Wanted: Zumo 500 casing

    Good morning all, Somehow, my Zumo's minus button came off. Does anybody have a faulty Zumo so that I can use the casing? Thanks, Carlo
  6. W

    Agterpaaie in die Nuweveldberge: ChrisL & Karoo Rider gaan ry in die Karoo

    Het sondagoggend vir jou drie keer ligte geflits oppad dorp toe. :thumleft: Nou wat soek jy in 'n bakkie? Hoe moet ek nou weet dit is jy? Hou nou op baklei, kyk hoe mooi praat KR met my! Groete tot ons mekaar weer raak ry.
  7. W

    Agterpaaie in die Nuweveldberge: ChrisL & Karoo Rider gaan ry in die Karoo

    Eina, ek verdien daardie een. Ons het daardie pad gery langs die rivier Stilbaai toe.  Later die dag Gourits toe gery tot by hek wat gesluit was.  Blykbaar privaat pad, maar nerens borde tot by die hek wat gesluit is. Moes toe entjie terugdraai en toe baie interessante stukkie pad gery om weer...
  8. W

    Agterpaaie in die Nuweveldberge: ChrisL & Karoo Rider gaan ry in die Karoo

    Daar ry ek en my vrou Saterdag die manne raak tussen Malgas en Witsand! Nice om julle te ontmoet.
  9. W

    Around South Africa's Borders

    My wife and I did it in July. Cape Town clockwise around the country. 6729 km 403 l fuel 4500 photos 17 days PM me for GPS routes, places we stayed etc. Sent from my GT-P7500 using Tapatalk 4
  10. W

    Lentefees Ride 2013

    Amper word Andy660 Andy1199! Klink goed, kom nou Andy.
  11. W

    CALEDON CANOLA RUN 7 SEPTEMBER 2013

    Ongelukkig het my vrou by elke interessante deel so gestres dat sy vergeet het om fotos te neem. Die gevolg is dat sy volgende jaar weer moet saamry om fotos te neem wanneer ek stres!
  12. W

    CALEDON CANOLA RUN 7 SEPTEMBER 2013

    More ... Resting Setting off again Wall-E
  13. W

    CALEDON CANOLA RUN 7 SEPTEMBER 2013

    Enjoyed every moment - well, some scary moments, but that makes for best memories! The route we did The elevation profile - some very nice hills to go over! First sight of Canola Everybody was patient, very nice ride to be a part of! Beautiful area to ride in ... Approaching first...
  14. W

    Om Suid-Afrika

    Ek het baie info... Plekke geslaap Afstande per dag / GPS roetes Besienswaardighede
Top