Ek gaan in week van die 25ste April 2010 aan vir 'n paar dae in die karoo in ry hoe my planne is nog nie klaar nie.
Dit sal hoofsaaklik grondpad en gaste huise in sluit. Enige iemand wat sou belang stel om saam te gaan of met advies kan julle asb. my kontak. :laughing4:
Ek het nou nert besluit om 'n GS1200Adv. te koop. Ek en my girl wil eers hier rond toer Botswana, Nam. ens en dan as ons weet wat ons doen noord fok elke tweede maand as ek nie werk nie en sy sal bly en wag waar ons ookal stop.
Is Daar iemand wat so iets al gedoen het.
Ek bly in Table View