Hey Walter ons is so 4 van Villiersdorp, so sien julle saterdag.
Ps Vir die wat worry oor daai crossing op Boskloof, jy kan agter dam om ry. Ons ry baie met plastics daar.
Dit gaan fun wees!!!
Marius en almal wat betrokke was, dit was een van die beste adventure fundays waarop ek al ooit was. Hoop julle hou dit weer. Ietsie van alles. Nou wag ons viri fotos.
Hey Dogs. Beta the way 2 go. Just be very specific when you order parts from Graham. Older bikes you can easily wait long periods of time for spares. Bought spares of ebay. Good luck. Bought an old Techno 250 for fitness training and trust me its well worth it!!