dankie man :thumleft: ek sal hoor wat se suzuki .. ons het gesien ho die tool lyk vir dai poeli :) :)... so ek sal biekie rond vra vir die tool .. as ek hom kan koop of kan leen op daai beering te vervang ;D ;D
na n lank gesoek was daar vir my gese die part is nie meer beskikbaar ni... >:( >:(.. is daar iemand op die forum wat my kan dalk kan help met die rat .. want ek het nou al ooral gesoek !!!!! :bueller: :bueller: :bueller: :'(
;) ;)danki aan amel hy het in 1980 laste gestaard het my friend vir my gese en ek het maar alls begin skoon maak en gepolies en hy koni glo dat die fitsi so al lyk ni ...maar daars nog werk nog om te doen seat oortrek en dan hom na my friend toe vat waar ek hom gekoop het dat hy hom vir my mooi...
het die suzuki by my friend oor gekoop ..... en was maar bang om hom te koop wand ekt nie geweet wat alls stukind sou wees ni en as hy ry ni .maar het die carb skoon gemaak en die petrol tank ,spark pluk skoon gemaak petrol in gegooi en het 2strok in gegooi en met die 1ste skop het hy gestaard...