Recent content by Wilhelm_7

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Wilhelm_7

    Aerotrim deflector

    I will take it. Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  2. Wilhelm_7

    Nuweling van Klipheuwel

    Hai Dustman. Nee, nie een van die 2. Het grootgeword op n plaas naby Philadelphia in die Wes Kaap en daarna so 20km in die pad af getrek in 2008 tot by Klipheuwel op die Slent Pad. Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  3. Wilhelm_7

    Nuweling van Klipheuwel

    Ek het mos gese vriend. Dis die meeste krediet wat jy gaan kry van n d00s 😛 Maar dankie Bus dat jy my aangeraai het om aan te sluit by die forum. Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  4. Wilhelm_7

    New Africa Twin - so who's buying one?

    Jis daai Honda Quest sticker kit lyk awesome op die fiets. Baie geluk met die fiets. Mag sy eindelose plesier en veilige myle vir jou bring. Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  5. Wilhelm_7

    New Africa Twin - so who's buying one?

    Agreed, but one can always add some stickers or whatever to cover it. Im going to keep mine as is for now, but I do want to add some red to the bike. Found people in Bloem that did this. Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  6. Wilhelm_7

    New Africa Twin - so who's buying one?

    Baie dankie. Ek weet sommer ek gaan hom geniet! Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  7. Wilhelm_7

    New Africa Twin - so who's buying one?

    Honda Tygerberg het vanmiddag myne kom aflewer op die plaas. Ry soos n droom. Manual model en ek het reeds n paar planne vir veranderinge. Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  8. Wilhelm_7

    New Africa Twin farkle thread

    Great. Baie dankie. Waardeer die inligting. Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  9. Wilhelm_7

    New Africa Twin farkle thread

    Hai Losper. Jy weet nie dalk waar jou vriende die branded rim tape en rooi en oranje branded Africa Twin en CRF stickers gekry het nie? Die swart fietse lyk great as jy so n bietjie kleur bysit. Sal enige inligting waardeer. Groete Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  10. Wilhelm_7

    Nuweling van Klipheuwel

    Baie dankie. Ek sal so maak. Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  11. Wilhelm_7

    Nuweling van Klipheuwel

    Baie dankie. Ek sal versker so maak. Ek dink maar in iets in die 800 - 1000cc klas. Dis egter bitter moeilik om te besluit tussen die Duitsers, die Britte en die Japanese. Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  12. Wilhelm_7

    Nuweling van Klipheuwel

    Baie moontlik. Jy moet verseker nie hier vir n hoender uitswaai nie! 🙈
  13. Wilhelm_7

    Nuweling van Klipheuwel

    Baie dankie. En ek stem 100% saam, nou is dit net om die regte ysterperd te vind! Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  14. Wilhelm_7

    Nuweling van Klipheuwel

    Goeie Middag Almal Ek dwaal al vir ruk hier rond nadat 'n lid van WD en n vriend my vertel het van die forum, en dis seker tyd dat ek ten minste myself voorstel. Soos die onderwerp se is ek van Klipheuwel net buite Durbanville. Ek het nog nooit n DS fiets besit nie, maar beplan al n geringe...
Top