Recent content by wim

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    ***The Wilddog Adv V-Strom Thread. ***

    Dankie almal gaan sommer nou Q20 gee
  2. W

    ***The Wilddog Adv V-Strom Thread. ***

    Hi kan iemand my sê of hulle al probleme gehad het met hulle sleutels ek sukkel om sleutel in skakelaar te kry voel of hy in iets vasdruk moet geweld gebruik bang ek beskadig die skakelaar.Dankie
  3. W

    ***The Wilddog Adv V-Strom Thread. ***

    Wens almal n voorspoedige 2010 toe met julle families en mag daar volgende jaar duisende veilige kms gery word en elke een geniet word.
  4. W

    The Johannesburg --Kampala Odyssey

    Geniet dit Mzee sterkte met die grensposte, baie geduld.God Bless
  5. W

    ***The Wilddog Adv V-Strom Thread. ***

    Viva Vstrom!!!! Gaan die manne met die GS e jaloers maak.Sluit sommer die kantoor en gaan ry Sterkte Mzee. :thumleft:
  6. W

    ***The Wilddog Adv V-Strom Thread. ***

    Mzee lekker ry, jammer kon nie saam grens toe ry nie niemand hier met n Strom nie en moet vanoggend alleen die kantoor run.Sterkte ons sien uit na die ride rapport en fotos.God Bless
  7. W

    ***The Wilddog Adv V-Strom Thread. ***

    Hello is daar enige ander VStrom eienaars in Pietersburg.Indien waar kuier julle ouens.
  8. W

    ***The Wilddog Adv V-Strom Thread. ***

    Arme nuwe Cayanne Honda eienaars geen diens!!
  9. W

    Hallo,jammer ek is bietjie laat!

    KTM en BMW Toyota en Landrover sal lekker om die kampvuur kan praat. Welkom
  10. W

    ***The Wilddog Adv V-Strom Thread. ***

    Was die fietse almal Vstroms?Lyk na n lekker trippie.
  11. W

    New Wilddog V-Strom

    Welkom lekker bike ry hom hy kan.
Top