Recent content by Wynand Rohde

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    Commuting

    Hi all. I looked quickly at the headings, is there a gruop or topic on everyday commuting?
  2. W

    Nuwe lid

    Dankie vir die verwelkoming, en terloops ek en JaquesM is huis vriende ons het net nie baie tyd om saam te ry nie, dit is ook hy wat my van die forum vertel het.
  3. W

    Nuwe lid

    Hallo almal, ek is nuut opdie forum en ook nuut in die motorfiets kringe. Het 2 weke gelede 'n BMW F650GS 2005 model gekoop. Ek pendel tussen die werk en huis en dit is so 60km per dag, dit is nou tussen Eloff en Springs. Hoop om julle op die N12 te kry. Groete Wynand.
Top