Hierdie is die bef*kste bike wat ek nog ooit gehad het. Het al 1200GS, CBR1000RR, 800GS, KTM 990ADV en 1200GSA gehad. Nou voordat enige iemand enige kommentaar gee oor hoe die bike nie 'n adventure bike is nie, vra eers die volgende vraag: hoeveel off road doen jy regtig? Ja, die KTM is die...