Recent content by XT1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. XT1

    2015 F800 GSA for sale

    2015 F800 GSA 47 000km on the clock BMW panniers and top box Akrapovic slip-on exhaust (I still have the original as well) Full service history Recently fitted new sprocket and chain Tires still looking good Asking price: R90 000 Selling on behalf of my dad. He bought the bike in 2016 when it...
  2. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    :thumleft:
  3. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    nice ... ek het Jaco gekontak wou eers 'n Stealth opsit toe gaan ek vir die Remus ... dink ek moet hom kontak en hoor of hy sal help ... TNT- jy dalk 'n nommer?
  4. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    ok ... dalk kan dit my probleem oplos ... sal Stealth my Remus opsit/stel al is die nie een van hul pype nie? waar/wie is TNT? .... soos ek genoem het sit ek met die probleempie van die connecting pyp wat my swing arm vang as ek rowwe terrein ry ... buiten dit komplimenteer die pyp die fiets...
  5. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    :thumleft:
  6. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    ek dink dis maar die hoek waarteen die foto geneem is ... die pic wat jy opgesit het is van 'n laer posisie afgeneem as die wat ek geneem het ....
  7. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Ek werk in Woodmead ... dalk more na werk kom draai? of iewers in die week ... wie't jou pyp opgesit?
  8. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    talking axhausts ... yip it hangs low ... reason is that the bracket has been designed so that the fumes misses the flicker ... by the way I was told that you cannot remove the baffle because you will end up minus a left back flicker that's why Remus gave two baffles ... noisier and euro standard
  9. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    waar in Gauteng is jy? wil graag loer hoe joune vasgesit is ... indien moontlik
  10. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Akro klink baie soos die standaard een en hyl lyk ook soos die standaard een ... daar is 'n s10 op die vloer by centurion met 'n akro op ... gevra hulle moet hom vir my start- eerlik die remus klink mooier! en met die 'hoekige' ontwerp lyk die remus werklik mooi! ek het nog nie die...
  11. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Ek het die pyp by Need 4 speed racing exhausts gekoop ... R6000 ... not bad! I must post pictures with the bike all naked  >:D ... without all the plastics she looks much nicer! .... Buelligan/julle manne met die Remus pype .... my connecting pyp skaaf my swing arm (aan die binnekant by die...
  12. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Thanks Buelligan... moet sê die fiets lyk nogal mooi sonder die plastics! Wat die rooi crash bars betref... ek sien gereeld 'n wit s10 op die N1 met die Rumbux bars op wat rooi is ... volgens my breek dit die fiets af! al jou aandag word na die rooi bars toe getrek ... gaan vir swart!
  13. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Stealth lyk moer nice! ... ek hou van die flikkerligte wat jy opgeskuif het... een of twee pics van nader indien moontlik  :)
  14. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Het toe gister die Remus opgesit! heel in my noppies .... sal later so paar pics opsit. Ek het die korter Baffle in- klink mooi. Ek het die plastiek covers afgehaal.. ek hou nogal daarvan so! dankie vir die foto's en raad!
  15. XT1

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Lyk werklik mooi! Happy met die Remus?? Cover is vrek netjies gesny!
Top