Ek kan nie anders om my stilswye te verbreek nie!
Wat se mens aan die einde van so 'n volledige ride report? Mater, dankie vir 'n herlewing van ons wonderlike trip! Die RR is weereens 'n weerspieeling van hoe goed die hele toer deur jou en Stoffies beplan was!
Ek was bang om enige kommentaar...