Dookie, waar het julle gaan ry? Ek het twee weke terug daar verby gery, en die boer het 'n heining gespan waar die dik sand is wat ek ken.
Daar is 'n lekker roete noord van Culinan met 'n stuk dik sand wat ons ook kan ry. Nie so erg soos agter Mamelodi maar lekker tweespoor met sand. ...