I am due for Tyres on my Transalp XL600V shortly. Currently I am running on Anakee 130/80R17 back and 90/90 21 front if I look at the tread looks like the Anakee II's. Any advise where to go in the East Rand Benoi/Boksburg and what tyres must I go for? do 80% tar and 20% ground a week. Any...
Dankie, ons was na die "pipeband"kompitiesie by Benoni High, die bikes was in die parker terrein geparkeer in die skool gronde. Ek is terug na so half uur vandat ons daar gekom het om na die fietse te gaan kyk. Toe ek by die parker plek kom was my fiets weg.
Een skelm witman het tor maar besluit om Hakspeld vir hom te vat Saterdag in Benoni........mag sy vingers in vishoek verander en sy........ore begin juk.
Reg. nommer DD49PNGP eninge iemand met inligting pm my groot asb! is ge"data dot"
dakie almal wat gehelp het het toe die wit nylon speedo ratjie by Honda boksburg gekry vir R297 incl , Walter is nogal 'n behulpsame klong daar. Speedo werk weer 100! :hello2:
More al die gesoute Honda manne. Vra hulp en advies oor die nylon bush in die pics. Die dingetjie kom in die housing regs op die voorwiel as waar die speedo kabel ingaan. Die draai die wurm wat die speedo kabel draai. Waar kry ek die outjie? By die spares winkels moet ek die hele kontrapsie...