Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. N

    Klein Karoo met 'n Road King

    Met net 'n halwe week van jou somervakansie nog oor, het daardie idilliese road trip planne van laasmaand vinniger verdwyn as die smaak uit 'n twee dag oue Krismis trifle. Amper middel Januarie alreeds en daar's net vier dae oor voor jy weer terug op kantoor moet wees. Dit kom nou daarvan om...
  2. N

    Struisbaai na Gansbaai (R43)

    Weet enigeen of mens van Gansbaai na Struisbaai kan ry met die R43? Op my een kaart is die pad volledig van punt tot punt, maar op 'n ander kaart hou die pad op by Die Dam. Nokka
Top