Hello Almal
Sorry, was veronderstel om myself voor te stel. Het bietjie vergeet.
Ry al baie jare baaik. Het begin by XR 200, daarna XT 500, KX 250, XT 660, VTR en nou die Oupa XRV! Ek gaan hom maar hou.
Grootste trip was Kairo Kaap toe, 13500kilos. Afrika is nie speletjies nie.
Hou ook...