hi hi ouens en girls. ek`s Ivette. die meeste van julle het my by die free state bash en die limpopo bash ontmoet en ken my as SheBangGu se sister. ek`s uiteindelik op die forum....... ;)
moenie my profile glo nie... ek het nie `n bike nie, maar daar is nie `n "no bike" keuse nie of... ek kon...