Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Mev Vis Arend

    Namibia Trip Advice.

    Ja, maar ons kry sommer altyd ñ Namibia simkaart.
  2. Mev Vis Arend

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Dit is die spesiaalste van alle spesiale. Dis die tipe ervaringe wat sy nooit gaan vergeet nie.
  3. Mev Vis Arend

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    I firmly believe in my " spices" and have my mix every morning. I mix two parts of cayenne pepper, two parts of cinnamon, and one part of turmeric and ginger each. Mix the spices and then mix the mix with "melted" honey. I make enough to last me for a month or two. I make a ball of...
  4. Mev Vis Arend

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    'n Kat gee gewoonlik nie vir die mens die keuse om van hom te hou of nie van hom te hou nie . As hy besluit jy is sy mens, dan SAL jy van hom hou. 😜
  5. Mev Vis Arend

    Footpeg Diaries

    Jis, maak jy my bitterbek-jaloers so vroeg in die oggend. Daai gear is stunning!
  6. Mev Vis Arend

    Guess who I just bumped into ?...............Noraly

    Jip, sy hou baie van die KTM en sy het al 'n keer of wat genoem hoe sy hom en sy krag geniet. Ek moet bieg, meeste mense ry beter as ek, maar dis ok. Ek geniet myself gate uit.
  7. Mev Vis Arend

    Guess who I just bumped into ?...............Noraly

    Ja, jis, Tom, met my eerste bike kon my tone bykom op 'n teerpad, maar o wee, ek kon grondpad so bietjie ry, maar ek kon nie stop nie, want dan het ek omgeneuk. So omneukery is ook net 'n paar keer avontuur. Ek het my bike weggemaak en vir jare nie gery nie. SuperFoxi het met my CRF 250 L se...
  8. Mev Vis Arend

    Guess who I just bumped into ?...............Noraly

    Tom, ek dink sy het genoem van die KTM wat baie hoër is? Ek kan nie onthou wat sy gesê het oor die gewig nie, maar sy het genoem dat sy dankbaar is dat sy nie die KTM met al haar bagasie hoef te ry nie. Uit persoonlike ondervinding moet ek sê, daar is niks so mislik is as om 'n fiets te ry as...
  9. Mev Vis Arend

    The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

    My hart is nogsteeds stukkend!!! :cry: Mooi ry, almal en geniet dit gate uit.
  10. Mev Vis Arend

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Is dit die kouer? Ek sien daar was sommer vinnig opregte vergifnis. :giggle::)
  11. Mev Vis Arend

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Nou waar kry ek daai storie? 🤔
  12. Mev Vis Arend

    Wilde lewe in jou tuin

    Nou-ja, jy en jou vriende het nou 'n ding begin wat julle sal moet volhou. Julle sal op 'n gereelde basis moet verslag doen ook Bokkie. Dis die ougatste dingetjie ever. Ek sal daai skootsit-storie moet sien. Dankie dat julle na haar omgesien het. 'n Spesiale dankie aan jou vriende ook.
  13. Mev Vis Arend

    What DONT you ever use on a Bike Camping Trip??

    Jip, ons het die water purifier. Ons het eenkeer amper gevrek van die dors in die woestyn. Ek het net daar en dan een gekoop en hy is bo aan die paklys. Nog nooit gebruik nie, maar hy gaan saam.
  14. Mev Vis Arend

    CRADOCK HIER KOM ONS

    Dis seker ook net ek wat 'n heavy duty tube in middeldeur kan breek! 🤣 Chris, ek hou maar die skyfies in my handsak. Daai goed is te duur om te vervang. Gelukkig het al die "traffics" dit sovêr aanvaar as ek vir hulle vertel die goed word te veel gesteel. 😏 O, en ek is ook maar net op die...
  15. Mev Vis Arend

    Hello! Very new and very happy

    Welkom, Karalee. Jy gaan dit geniet, maar ek stel voor dat jy vir jou 'n fiets kry sodat jou voete behoorlik kan raak waar jy ookal moet stop. Ek het eers 'n Tornado gehad wat te hoog was vir my kort bene. Ek kon haar ry, maar nie durf stop het nie, dan het ek omgeneuk. Omneuk is ook net...
  16. Mev Vis Arend

    CRADOCK HIER KOM ONS

    Dis die kleinste wettige een by ons, Chris, en ek hou maar by die wet. Ek is 💩 bang vir die tronk.
  17. Mev Vis Arend

    CRADOCK HIER KOM ONS

    En net daar iewers het ek my regter agter flikkerlig se lens verloor. Ai.
  18. Mev Vis Arend

    CRADOCK HIER KOM ONS

    Dit was ek, maar moenie uitpraat nie, asseblief. As mense vra, sê hy dat sy oë sensitief is vir lig en stof. Die wat hulle so swel.
  19. Mev Vis Arend

    The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

    Op 'n ernstige noot. Jy sal verbaas wees hoeveel ons pak, maar ons maak seker alles is lig. Ons het juis die anderdag 'n tafeltjie gemaak waarvan die blad in 4 van 30 x 26 cm opvou en baie maklik in die topbox pas. Die pote is agter op die U-bag op Louis se bike. Ek MOET 'n stoel en 'n tafel...
Top