Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Rider392

    Iron Horse / Zurich

    Dogs, I need to sort my insurance out ASAP and have read the other threads covering insurance but, I don't find any posts on Iron Horse brokers or Zurich insurance. Can I please have some feedback? Much appreciated!!
  2. Rider392

    Dustys' new ride!

    ;D Hey Dusty, congrats on your new ride! I'm sure she bring you many happy smiles and miles! Show us some pics!!
  3. Rider392

    Bastervoetpad

    Alle Honne wie al die Bastervoetpad gery het; Hoe moeilik is dit om n BMW 1200 GS oor die Bastervoetpad te ry. Die rede hoekom ek vra is dat ek iemand wie al die jare padfiets gery het, genooi het om saam te ry op n trippie wat die Bastervoetpad insluit. Hy is bekommerd dat hy dit nie sal maak...
  4. Rider392

    Wanted: 2005 Transalp seat.

    Hi Guys, I'm looking for a new or 2nd hand lower seat for my bike. Anything out there?
  5. Rider392

    To go Armed or Not?

    ??? Question: Is it advisable to carry a firearm when you go for a ride? I'm not talking about being on the bike for say, anything up to 2/3 hours, but, being out for the day or when going on multi day rides. What does the majority of WDs do?
  6. Rider392

    Spacers in vurk op 650

    ??? Dagse Alpenaars! Ek het my fiets nou 3 weke. Dit voel of my fiets baie "sag" en maklik "bottom" selfs deur kleinerige gate. Ek weeg 80kg. Ek verneem 35mm spacers bo op die springs in die vurk sal die probleem oplos. Voordat ek dit probeer hoor ek graag van julle.
  7. Rider392

    Eerste Solo trippie!

    Na laas naweek sy trippie saam met Buks en diesulkes was dit die naweek tyd vir n kort trippie sodat ek en die Alp mekaar kon vind! Eers moes ek Saterdag darem vir Ma ook vat vir n roomys op Sedgefield en vinnig met die ou Knysna/George pad terug. Gelukkig vind sy dit vervelig en my gewete is...
  8. Rider392

    WANTED: SECOND HAND D/S RIDING PANTS

    Looking for n pair of good quality, good condition secondhand D/S riding pants with winter liners. Size Medium or 34. Please PM me!
  9. Rider392

    Eerste Trip

    :biggrin: :biggrin: So ja, die eerste trip op grond het aangebreek, dit was tyd vir my en die Alp om mekaar beter te leer ken. Om my hand vas te hou en vir raad en advies kry ek vir Buks(WD), n ou biker Sampie en n jongman Stiaan om saam te ry. Soos gewoonlik is ek 20 minute vroeg maar dit gee...
  10. Rider392

    Crashbars for 650 Transalp

    ??? Now that I've got the bike, the fun starts! I need to kit it with crash bars as I believe its not a question of if, but rather when! Can anybody give me some feedback about any quality bars and in particular the Krauser bars?
  11. Rider392

    die nuwe baba kom huistoe!

    :biggrin: Ek vlieg more, sat. 16/7 om my 650 transalp in edenvale te gaan haal. Sien hel baie uit daarna! Enigste probleem is, ek moet sondag terug ry na george! In 1 dag noggal!? 
  12. Rider392

    Nuweling

    Hallo aan almal! My naam is Marius. Ek woon op George en is n nuweling. Ek sien al baie lank uit daarna om sedert my heel eerste fiets, n Honda xls 500 in 1984, weer so te maak. Nou ja, hier is ek!!
Top