Rob jy weet mos jy het altyd 'n paar pelle wat met jou weer 'n polisie koffie of 2 sal deel en soos ons jou ken gee jy dan sommer jou vleis ook weg....... so moenie te veel stress nie. :laughing4:
Ek is verseker ook in , maar ons moet vir Heimer kry om weer 'n paar skaap koppe te maak, dit smaak darem net te llekker na 'n paar polisie koffies....