My naam is Frehan of dan pokerface op die forum. Ek is van Wellington/Paarl in die Boland. Is vir n geruimte tyd reeds n roofkuier op die forum. Moet bieg dis baie makliker en lekkerder om my KTM te ry as om hierdie laptopbesigheid te operate. Redelik tegnologies gestrem!!
Wil net vir Jakes1 en...