Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    Karoo draaitjie

    Baie mooi RR Jakkals, dankie het dit geniet! Jy moes eintlik n storie skrywer geword het, jy doen dit nogal goed. :thumleft: :thumleft:
  2. K

    Karoo draaitjie

    Jakkals, hoe lyk dit dan of Hamster sy Helmet onder sy T-Shirt dra?  :pot: :imaposer: :imaposer:
  3. K

    Karoo draaitjie

    Baie nice RR Jakkals! Kom jong roer jou, ons wag vir die res! :thumleft: :peepwall:
  4. K

    3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...

    Vis Arend en Woody het julle nie rug beserings op gedoen met die optel van Jakkals met sy kodige ronde lyfie nie? :imaposer: :pot: Baie mooi foto`s Uncle Vis! :thumleft: :thumleft:
  5. K

    2012 990 Adventure for sale - Reduced R110K - SOLD!

    Ekt het een gehad ja, bly maar n lekker bike! Gaan verseker weer een koop sodra my dinge reg is.
  6. K

    2012 990 Adventure for sale - Reduced R110K - SOLD!

    Dis nou n mooi bike, presies wat ek graag wil he! Ai tog, as my dinge net nou reg was! :( :(
  7. K

    Laeveld toe !!!!!!!

    Natuurlik gaan ons saam en dit op jou kostes Jakkals, iemand moet kyk dat jy jou gedra! :imaposer: :imaposer:
  8. K

    Laeveld toe !!!!!!!

    Mens kan julle ook nerens alleen iewers heen laat gaan nie, kyk hoe swaai julle soos ape in die bome rond! Dit was seker ook die enigste bad wat Jakkals die hele vakansie gehad het! :pot: :pot: :imaposer: :imaposer:
  9. K

    Laeveld toe !!!!!!!

    Lyk na n baie mooi area om in rond te ry ja! Volgende keer gaan ek saam! Kom Jakkals gooi nog ons ry n ou eers lekker saam, baie mooi foto`s.  :thumleft: :thumleft:
  10. K

    Laeveld toe !!!!!!!

    Jakkals jy kan ook maar bly wees daai kat en die aasvoels eet nie vark vleis nie ne, anders was jy in jou m@#r my maat! :imaposer: :imaposer: :pot: :pot:
  11. K

    Laeveld toe !!!!!!!

    jakkals gaan dit jou nou langer vat as wat jy vakansie gehou het om die stosie kla te vertel? :imaposer: :imaposer: Seker Nadine wat die mooi foto`s geneem het ne?  :imaposer: :imaposer: Komaaan man ons ry nou lekker saam!  :thumleft: :thumleft:
  12. K

    **FOR SALE** Katoom - 1190 R - R159 000

    Kom nou manne koop nou die Katoom!!!!!! :thumleft:
  13. K

    wanted - KTM 950/990 seat

    If you are interested in mine what about R400-00?
  14. K

    **FOR SALE** Katoom - 1190 R - R159 000

    Manne julle kan die fiets enige tyd koop hy is spotless, ek ken die fiets! :thumleft: :thumleft:
  15. K

    wanted - KTM 950/990 seat

    Hi, ek het hierdie een beskikbaar as jy belangstel!
  16. K

    Die magtige stad - Klipplaat en 'n mo@rse klomp narre !!!

    Dagse maats, baie dankie dit was nou n "Poep-Nice" kuiertjie gewees! Ons maak so gou moontlik weer so, Kosie se Losie staan altyd oop vir almal van julle!  :thumleft: :thumleft:
  17. K

    SOLD - For Sale - 2011 KTM 990 Adv Dakar R105k *PRICED TO GO!!!*

    Praat jy Bie, ek was ook nog altyd mal oor die bloues! Ai tog as my dinge tog net wil reg kom! Baie goeie koop en n bitter mooi bike! :thumleft:
  18. K

    **FOR SALE** Katoom - 1190 R - R159 000

    Ag nee, hoe dan nou gemaak? ???
  19. K

    Die magtige stad - Klipplaat en 'n mo@rse klomp narre !!!

    Omdat jy stadig tik gee jy nou die internet die skuld, kom aaaaaann my f@k ons wag! :imaposer: :imaposer:
Top