Ek het nou net my ADV se bande self geruil....BLIKSEM dis soos gim!!!
Ek bly in Maputo en die naaste BMW/Bike shop is in Nelspruit so 180km weg. Die naweek wil ek weer die grond/sand paaie rondom Maputo/Moamba gaan ry. Ek dog toe ek ruil sommer self die Anakees vir die TKC's...
Wel dis nou op...