Hallo almal!
Ek het laas week vir my n F650 Dakar gekoop en ry nou baie lekker rond met hom.
Ek het begin laas jaar my eerste motorfiets gekoop vir commuting (180cc Bajaj) maar het nou uiteindelik besluit dis tyd vir n ordentlike fiets.
Julle klink na n lekker klomp so ek hoop om julle...