Namakwalander, baie dankie, ek sal na die RR kyk. Die pad tussen Kleinzee en Port Nolloth was maar erg sinkplaat toe ek dit die laaste keer gery het. Glo nie dit het in die tussen tyd verander nie.
Hi CrisL, ons het nog nie n tyd vasgemaak nie, nog besig om na opsies te kyk. Sal heel moontlik...