PIRELLI Scorpion MT60, selfs MT90.
Probeer asb. die MT60's na 'n stel Trailwings, en laat ons weet.
En se vir my dankie vir die goeie raad...
Daar is verseker nog ander beter bande, maar my ondervinding is beperk tot dit waarmee ek al gery het. Ek verkies ook die MT60's bo die Metzeller...