AI ek is al sooo lus om die Suzuk op te start vir n grondpad. hy loop heeltemal te veel teerpad die bike. Ek ry nou ook baie meer met die XT500, geniet hom baie. eendag moet jy vir ons al die paadjies gaan wys. Ek is alweer oppad Durban toe om n skipper lisensie klas te gaan aanbied. Dinsdag...