Howzit allie Wilde Honda - meen Honde.
Is 'n long time lurker en het uiteindelik gejoin. Ry 'n ou Honda NX 650 Dominator - so maand terug gekoop en gebruik daagliks werk toe en terug in Nairobi verkeer. Bike het aandag nodig maar het die 160km Nakuru toe mooi gehardloop - more vat ek die pad...