Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Sold FOR SALE 2006 Aprilia Caponord ETV 1000 58 000 km R 40 000

    FOR SALE 2006 Aprilia Caponord ETV 1000 58 000 km R 40 000 https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=83121.0
  2. D

    Sold For Sale: 2006 Aprilia Caponord ETV 1000

    For Sale: 2006 Aprilia Caponord ETV 1000 Km: 58 000 Extras: Crashbars, Custom Pipes (Race Prepartion), Oxford tank bank, Tires less then 200km, 40 Liter Top Box Price: R 40 000.00
  3. D

    Sold FOR SALE 2006 Aprilia Caponord ETV 1000 43 000 km R 45 000 neg

    Hoe swaar hy is op juice hang af hoe haastig jy is, Herbst ek weet nie regtig nie ek ry hom ek maak nie somme op hom nie... ek dink swaarerig, google se average
  4. D

    Sold FOR SALE 2006 Aprilia Caponord ETV 1000 43 000 km R 45 000 neg

    Hi Brandt Sjoe ek weet nie, ek het nog nie regtig parte nodig gehad nie, maar bygese dit is Aprilia so dit is maar bietjie duurder as die ander goed, die dat ek XR toe gaan die italiaanse goed is bietjie duur en nie so vrylik beskikbaar nie. Groete Dale
  5. D

    Sold FOR SALE 2006 Aprilia Caponord ETV 1000 43 000 km R 45 000 neg

    Hi Ek het die fiets gekry met 'n Aprilia 40 liter top box, ek het die crashbars opgesit, die res is standaard. Groetnis D
  6. D

    Sold FOR SALE 2006 Aprilia Caponord ETV 1000 43 000 km R 45 000 neg

    Hi Dankie baie, ja dit is tubeless, van die ouens reken hulle klok maklik die fietse. Hy is nou maar net te swaar vir my. Die is natuurlik die fiets se mooi kant, en hy kan beter lyk met meer elbow ghries Groetnis D
  7. D

    Sold FOR SALE 2006 Aprilia Caponord ETV 1000 43 000 km R 45 000 neg

    FOR SALE 2006 Aprilia Caponord ETV 1000 43 000 km  R 45 000 neg Contact Dale 082 499 5160
Top