Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Hallo, nuut op die forum.

    Hallo almal. Ek het nou maar so 5 maande my 1200 GS adv.  Saterdag lekker saam met Riebeeck gaan ry.  Was fantasties.  My vrou vir die eerste keer grondpad pillion saam gery en dit vreeslik baie geniet.  Julle sal beslis nog baie van ona sien..
Top