Erg geniet!! Vir iemand wat jou nie ken nie, kan dit moeilik wees om te verstaan, maar jy het jou baie goed oorgedra, en ek haal my hoed af.....
Baie meer beheers as wat ek jou ken.😝😝
Einde van hijack, sorry!!
My vriend Petri is baie "subdued" vanaand na ure en dae se vermaak.
Ek vermoed Mizza het uitgevind dat hy alweer die hek oopgelos het en haar hondjies hardloop die hele dorp vol.
Sy is pragtig daardie lang blonde, maar jy vat nie Oom Skippies se dogters sonder handskoene aan nie....
Good luck...