Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Re: The 2015 Thumper Bash

    Danie, ek laaik daai kombersie te veel om hom daar te los, maar ek hoop jy het die koerant gekry wat ek op jou skoene vir jou gelos het :thumleft:
  2. F

    Re: The 2015 Thumper Bash

    Dankie aan almal vir n lekker bash. Daai manne met die lektriek kombersies was slim, baie slim. :ricky: In elk geval, Camelman se moer. :biggrin: :biggrin:
  3. F

    The 2015 Thumper Bash @ Koedoeskloof

    Oppies, ek, Eaton en Farmer Brown sal ook Vrydag daar wees, maar net vir een aand, jammer ons laat weet so laat maar die manne kon nou eers bevestig. Moenie worry oor die betaling, ons bring 'cash'
  4. F

    Going to Ladismith - Thumper Bash.

    Eaton, ek en Farmer Brown kom ook, maar net vir een aand. :ricky:
  5. F

    Father/Son Bash - Koedoeskloof : 30 Oct, 1 & 2 Nov.

    Footpeg en Footpeg se Pa sal ook daar wees, maar eers van more af. Kamp en braaipakke asb. :ricky:
  6. F

    I take my hat off to BMW and Donford Stellenbosch!

    Ou Danie, jy soek weer lekker k@k met die ouens vandag.
  7. F

    The 2nd Annual XT Bash at Koedoeskloof 8 - 10 Aug 2014

    Ek het ook betaal. Ref. sal wees G.van der Merwe  :thumleft:
  8. F

    The 2nd Annual XT Bash at Koedoeskloof 8 - 10 Aug 2014

    Die bash moet nou kom. Die XT is klaar gelaai en reg vir ry. :ricky: :ricky:
  9. F

    The 2nd Annual XT Bash at Koedoeskloof 8 - 10 Aug 2014

    Operator of Veldtie, hoeveel moet die manne wat eers van Saterdag af kan kom betaal. Dankie
  10. F

    The 2nd Annual XT Bash at Koedoeskloof 8 - 10 Aug 2014

    EatonF en Footpeg kom ook van die Saterdag af. Veldtie sit hulle op asb. Dankie
  11. F

    n Lekker probleem om te he ......

    Versigtig Arno, amper bek@k Veltie hom. Gourits is ook lekker om een aand te kamp, en dalk kan ek bietjie saam ry, as julle my nooi. Se maar net  :ricky: :ricky:
  12. F

    n Lang dag se Ry!!!

    Ek dink ook dit is te ver vir een dag, dit gaan net n gejaag af gee. So ek gaan nie saam nie :middlefinger:
  13. F

    Father/Son Bash - Koedoeskloof : 30 Oct, 1 & 2 Nov.

    Ja, ek en Footpeg is in, Footpeg se Broer sal dit nie kan maak nie, hy is te ver. :ricky: :ricky:
  14. F

    To ZEN or not to ZEN... ? The Endless Ride

    Lekker man, lekker. Ek is bly daai bike loop weer :thumleft: :thumleft:
  15. F

    The 2nd Annual XT Bash at Koedoeskloof 8 - 10 Aug 2014

    Hallo Woody. Sal bietjie rond vra by die ouens. :thumleft:
  16. F

    The 2nd Annual XT Bash at Koedoeskloof 8 - 10 Aug 2014

    Is al klaar lus vir die bash. Vandag die sakke op my XT gesit, met die komplimente van ChrisL. (Nogal verniet gekry, hoor) Dankie Chris :thumleft: Sal graag wil weet waar hulle orals was!!!!!! Lekker "old school" nes ek. Wat se jy nou 2StrokeDan :ricky: :ricky: Ek kry n thrill, elke keer as...
  17. F

    The 2nd Annual XT Bash at Koedoeskloof 8 - 10 Aug 2014

    Bly om te hoor Innes kom ook  :thumleft: Jup jy moet net die koffie goed buite los voor jy gaan slaap. :coffee2:
  18. F

    The 2nd Annual XT Bash at Koedoeskloof 8 - 10 Aug 2014

    Veltie, hou asb. vir my n spot langs Jup, wil hom weer lekker vroeg wakker fluit.  :bueller: Jy weet dan  :pot: Iemand sit my naam asb. op die lys, ek weet nie hoe nie ::)
  19. F

    EC BASH 2014 - The Group Report

    Gelukkig herken ek glad nie die ou op daai foto nie, blerrie mooi bike wat hy het :thumleft: :thumleft:
Top