Dis nou vir my baie weird.
Ek besit albei - nuwe 2013 LC asook n 2007 1200 GS.
Ek het onlangs albei gery tussen kaapstad en JHB en my ou grootseun het my so 5,1l/100 gegee waar die nuwe een 6.0l/100 gegee het.
albei het presies dieselve pax opgehad en toestande was dieselfde.
Given die LC...