Hi Nam dogs
Wie van julle kan my se wat die toestand van die paaie is daar by Karasburg, Keetmans, Aus tot by Walvis op die oomblik.
Het gehoor dit reen daar. Laat weet my asb sal waardeer. Ek ry more uit Pretoria uit weg in daardie rigting.
Dankie
Kloes