Hi, ek het in die week gebel om reelings te tref dat ek Sondag die bike sou kom kyk, ek het toe gese ek sal weer Saterdag bel om finale reelings te tref voor ek ry van die Kaap af. Geen antwoord gekry, het weer gebel en boodskap gelos, maar geen terugvoering gekry nie, dus het ek al my reelings...