Is dit die selfde Bun Booyens wat by Remgro en WWF gewerk het? Ek hoop nie so nie, want as julle ouens hier eers praat van "Oom Bun" dan sny dit bietjie diep. :biggrin:
Ek weet nie daarvan, maar Bun was die oorspronklike redakteur van "WEG!" tydskrif, en tot n paar jaar gelede redakteur van...