Thanx manne. Nou dat ek so bietjie ouer is besef ek dat 'n mens nie altyd nuwe goed nodig het om plesier te kry nie. Die golden oldies kan dit ook nog doen.
My Pa het noudie dag met 'n bike mechanic gepraat en hy se hy kan nie glo dat ons import nog loop nie.
Die ou girl gaan nou die aandag...