Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Sweetie Pie

    Cederberg Oasis Spitbraai 25 November 2023

    En .... wat sê hy?:oops: Sal ek plekkie hou?
  2. Sweetie Pie

    Cederberg Oasis Spitbraai 25 November 2023

    Hallo Goose! Dit sal goed wees om vir jou weerte sien. Jy was lanklaas hier! Ek het nog tente beskikbaar wat ons kan opslaan met matras en beddegoed. Laat weet my so gou moontlik as julle plek soek.
  3. Sweetie Pie

    Cederberg Oasis Spitbraai 25 November 2023

    Ek het die Pomphuis vir jou en Lief. Sal goed wees vir die knie!
  4. Sweetie Pie

    Cederberg Oasis Spitbraai 25 November 2023

    Ek wil net sê... ek is so opgewonde as ek sien wie kom kuier hierso! 🥳Spitbraai gaan net 1 keer 'n jaar gehou word soos in die ou dae. Te veel events wat plaasvind in die eerste 4 maande van die jaar. So dis November. Elke jaar. Ek is amper vol en het my werkers gevra om die tente uit te...
  5. Sweetie Pie

    Cederberg Oasis Spitbraai 25 November 2023

    Vyf van julle het reggemaak. (y);)
  6. Sweetie Pie

    Cederberg Oasis Spitbraai 25 November 2023

    Dit is ja! Sien ons jou vir jou by die Spitbraai?:giggle:
  7. Sweetie Pie

    Cederberg Oasis Spitbraai 25 November 2023

    Baie dankie! Ons werk hard om alles te onderhou. Net vorentoe beweeg;)
  8. Sweetie Pie

    Cederberg Oasis Spitbraai 25 November 2023

    Ek is mos altyd kwaai! :sneaky: Gerrit sou gesê het"Watter slang het vir jou gepik vandag"
  9. Sweetie Pie

    Cederberg Oasis Spitbraai 25 November 2023

    Dankie, Zebra:giggle:
  10. Sweetie Pie

    Cederberg Oasis Spitbraai 25 November 2023

    Mense kyk maar sê niks op die forum nie. :oops: Ons het reeds besprekings gister gekry en sê baie dankie. Daar is nog plek. Ek het tente beskikbaar wat twee enkel beddens het.
  11. Sweetie Pie

    Cederberg Oasis Spitbraai 25 November 2023

    I hope everyone rested well after the nail biting rugby finale Saturday night! Cederberg Oasis :) is having a Spitbraai on Saturday 25th November for bikers only. No children allowed unless they are on a bike. Black Shoprite plastic bikes does not qualify a kid as a biker. The rate for the...
  12. Sweetie Pie

    Cedeberg Oasis Spitbraai 22 April

    Hello Humpty Dumpty. I did book you a double bed as requested. Just ask your wife to bring warm socks. The evenings is getting cold and you don't want your misses to have cold feet!😁
  13. Sweetie Pie

    Cedeberg Oasis Spitbraai 22 April

    Hallo daar! Ek post die akkomodasie wat ons beskikbaar het. Daar is nog plek. POMPHUIS: Dubbel bed Kamer 2 Dubbel bed, 1 enkel Kamer 3 3 Enkel beddens Kamer 4 Dubbel bed, bunk bed Alfa tent 1 Dubbel bed Alfa tent 2 2 Enkel beddens Alfa tent 3 2 Enkel beddens Alfa tent 4 2 Enkel beddens...
  14. Sweetie Pie

    Cedeberg Oasis Spitbraai 22 April

    Ek het vir julle bespreek. Daar is tente met 2 enkel beddens beskikbaar en kamers ook!
  15. Sweetie Pie

    Cedeberg Oasis Spitbraai 22 April

    Ek maak so Boetman!
  16. Sweetie Pie

    Cedeberg Oasis Spitbraai 22 April

    Dammit! Snacks will be served from 14:00 until 16:00. I can even extend it until 17:00 for those who is seriously hungry!
  17. Sweetie Pie

    Cedeberg Oasis Spitbraai 22 April

    The rate quoted is for accommodation, snacks, spitbraai dinner and breakfast. Drinks are not included. Snacks will be served from 15h00. Spitbraai is at 19:00 Pork Belly Skaap Spit Beef stew (which everyone enjoyed a lot!) Boerewors Sirloin Steak Rice, Pap en Sous Potato Wedges Chunky...
  18. Sweetie Pie

    Cedeberg Oasis Spitbraai 22 April

    Hello Allan, Yes, we,re sticking to 22nd April. I will post the menu later today.
  19. Sweetie Pie

    Cedeberg Oasis Spitbraai 22 April

    I'll keep it to the original date then. There will be another Spitbraai in November for those who won't be able to attend the April Spit. The Spitbraai menu will follow soon.
  20. Sweetie Pie

    Cedeberg Oasis Spitbraai 22 April

    I'm putting this idea out there..... Would you guys like me to move the Spitbraai to the 20th of May? Some bikers are disappointed that they can not come due to the fact that they would like to go to the WC Bash and I know it is a treat for them but Oasis would like to have them here as well...
Top