Manne, ek sou die een koop en om n lang storie kort te maak, ek is nie nou meer in die mark nie!! Die blerrie finansiering was goedgekeur en alles toe op 99 laat weet die bank my hulle doen nie finansiering vir minder as 24mnde nie. Omdat my kontrak op skrif voor 24mnde eindig selfs al is ons...