Ek wil nie 2 posts oor dieselfde ding doen nie (https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=157814.0) maar op my blog www.thepinkrally.co.za het daar nou 'n nuwe page oopgemaak, KTM 530 Mods and Preparation.
Ons is besig om bike se prep, trips, en selfs later die Amageza dag tot dag posts op...