Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    **SOLD**Yamaha XT 660 R for sale- Offers!!??

    Hahaha, ja nee was 'n goeie kopie! My kar gaan nou lekker roes opbou! Ek sien wp gaan my nou weer na die horriblste stuk sand of berg toe vat net sodat ek moet neer moer!
  2. M

    Nog 'n Gautenger.. Eventually

    Dankie julle! Hiers darem moerse baie info hierop! Wens mense in ander areas van die lewe wil so behulpsaam wees!
  3. M

    Nog 'n Gautenger.. Eventually

    Na my vriend nou al 'n jaar aan my nag en nag het ek eventualy ook maar 'n ryding aangeskaf!  :laughing4:
  4. M

    **SOLD**Yamaha XT 660 R for sale- Offers!!??

    Eks bly julle het so baie vertroue in my! Ja crash bars, hand guards en sterker bashplate klaar georder... Nou kort ons net sand
  5. M

    Red Star GP Bash

    Ja nee lyk mooi, Ek sal defnitief bywoon!
Top