Die tank lyk mooi.Skuur nog aan myne,hope body putty. Teen wat het jy die wit laat meng?
Hoe word die masjien gesprei bv die vinne. stop jy net alle gate toe en sprei met heat resistant of hoe.
Ek neem fotos van my proses maar gaan so stadig. sal maar as ek klaar is opgooi! verlang na die girl...